Wittetjies-rugbyspan draf teen Worcester uit

As daar een sport is wat bekend is vir sy broederskap onder spelers, is dit rugby – maak nie saak hoe rof dit soms gaan nie.

Dit het die Wittetjies-rugbyspan van Clanwilliam op Saterdag, 16 Maart, vir ons gewys toe hulle teen Worcester uitgedraf op Citrusdal. Die wedstryd het om 16:30 begin.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

20 + 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?