Hoërskool Vredendal se o/19 B-krieketspan het op 30 Januarie teen Hoërskool Graafwater gespeel.
Vredendal het eerste kolf beurt gehad en het 175/9 aangeteken in 25 boulbeurte.
Graafwater het om die beurt ’n totaal van 107 lopies behaal en hulle moes die aftog blaas met ’n agterstand van 68 lopies.
