Snoeityd by Augsburg Landbougimnasium

Snoeityd teen die hang van ou Karookop

Augsburg Landbougimnasium glo in positiewe tradisies en nes parstyd, is snoeityd ook al ‘n jaarlikse instelling.

Die graad 10-leerders het 2 Augustus snoei-opleiding deur Klawer Wynkelders se wingerdvoorligters ontvang. By Augsburg Landbougimnasium word daar nie net aan die skool se wingerd gesnoei nie, maar ook aan die leerders se karakter en vaardighede geskaaf.

So kan hulle, ook soos die wingerd, hul volle potensiaal bereik.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

8 + three =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?