PW de Bruin Primêr benodig onderwyser

P.W. de Bruin Primêr benodig ’n tydelike wiskunde-opvoeder – senior fase (graad 8 en 9). Die tydperk is van 1 April tot 30 Junie 2019 (kan moontlik verleng word na Julie).

Die begindatum kan moontlik ook vroeër wees. Kontak mnr. A. Appels by P.W (027 432 1012) of belangstellendes kan hul CV e-pos na: pwdebruinps@gmail.com.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

three − 2 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?