Plaasmark by Augsburg

Op Vrydag 14 September moet jy seker maak jy gaan maak ’n draai by Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam.

Die laerskool beplan ’n plaasmark op die rugbyveld van 10:00 die oggend. Vars vrugte en groente sal te koop aangebied word asook fyngebak, konfyt, beskuit en veel meer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

4 − 1 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?