Opgradering van Driehoek skop af

Tydens verlede jaar se droogte, het  Clanwilliam baie bome en struike in die Driehoek, langs die Toerismekantoor, verloor.

Die parkie lyk op die oomblik baie sleg en aangesien hierdie area in ’n baie sentrale gedeelte van die dorp geleë is, het die Sakekamer van Clanwilliam, in samewerking met Toerisme, die Blommevereniging én die Cederberg Munisipaliteit besluit om ’n projek te loods om die area op te gradeer. Bome en struike sal geplant word en die paadjie sal ook weer plavei word.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

fifteen + 11 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?