Nuwe SAPD-lede op Clanwilliam aangestel

Drie nuwe SAPD-lede wat vir 12 maande op Clanwilliam gewerk het, is by die SAPD aangestel. Melvin Lottering, of soos almal hom ken as Melly, is aangestel as voltydse administrasie-lid.

Evile Bomane en Nomfundo Booi is aangestel as interne administrasie-lede. Baie geluk met die aanstellings en sterkte met die pad vorentoe.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

eighteen + sixteen =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?