Nuwe album van Arno Jordaan

Die immergewilde Arno Jordaan het pas sy nuwe album, Kom Ons Doen Dit, vrygestel en dié album bevat ’n kombinasie van danstreffers én kragtige snitte. Arno se musiekvideo vir sy enkelsnit, Derde Wêreldoorlog, wat ook op dié album is, spog reeds met meer as 100 000 kyke. Dié liedjie, uit die pen van die bekroonde skrywer, Johan Oberholzer, handel oor ’n man en vrou wat baklei – maar tog ook besef hul kan nie sonder mekaar leef nie en dan oorlog vir mekaar maak. Loer gerus hier: https://www.youtube.com/watch?v=B93eglESz3g.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

12 − 7 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?