Nedbank Clanwilliam trek nuwe baadjie aan

Die Nedbank op Clanwilliam het op 17 April hul nuwe besigheidsperseel by die Cedar Mill Mall geopen.

Erika Bredenkamp, bestuurder, sê hul is baie opgewonde om hul bestaande kliënte, en ook nuwe kliënte, in hierdie nuwe moderne spasie te ontvang. Met Nedbank se slagspreuk “make things better” wil sy en haar personeel graag almal met hul dienste beïndruk.

Nedbank is lankal nie meer net ‘n besigheidsbank nie, hul voorsien aan almal se behoeftes. Gaan maak gerus self ‘n draai om te verneem hoe hul jou kan help.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

ten + seven =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?