Mnr en Mej. PW de Bruin

Laerskool PW de Bruin is geleë op Lambertsbaai. Die skool het onlangs hul jaarlikse Mnr. en Mej. PW de Bruin-kompetisie gehou. Daar was ’n senior en junior afdeling.

Die deelnemers was getooi in pragtige uitrustings en het werklik lieflik gelyk. Elke kind het uitgestaan en was uniek op sy of haar eie manier. Almal was wenners al kom almal nie met die pryse wegstap nie.

Baie geluk aan al die wenners asook elke deelnemer wat deelgeneem het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

5 × 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?