Leipoldtville United meet kragte teen Young Blues

Leipoldtville se rugbyspan het Saterdag, 16 Maart 2019, uitgedraf teen die Young Blues.

Die tellings was as volg: Young Blues Seccies wen Leipoldtville United met 27-20. Die Young Blues 1ste Xv -span wen met 34-25 teen Leipoldtville.

Dit was ’n vriendskaplike wedstryd wat die twee spanne teen mekaar gespeel het. Dankie aan elke organiseerder wat dit moontlik gemaak het asook elke afrigter.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

nineteen − one =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?