Langebaan-rugbyklub speel teen Marines

Lambertsbaai se rugbyklub, Marines, het op Saterdag, 9 Maart teen Langebaan op Lambertsbaai gespeel. Die wedstryd is op die primêre skoolveld gehou en ‘n groot aantal ondersteuners was daar om hul spanne aan te moedig.
Dankie aan al die spelers wat getrou kom oefen en altyd hulle beste in die wedstryde gee, asook die organiseerdes wat wedstryde reël en alles moontlik maak.
0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

3 × 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?