Lambertsbaai Marines hard aan die oefen

Lambertsbaai se rugbyspan, die Marines, oefen tans elke middag om voor te berei vir hul wedstryd teen Langebaan op Saterdag, 30 Maart.

Die spanne draf elke aand om die veld en lewer hul beste in die oefeninge. Van die speler oefen ook op hul eie om te verseker hulle is gereed vir die uitdaging wat voorlê.

Dié twee spanne het op 9 Maart kragte gemeet met Langebaan se span as die wenners met 49-7 op die telbord.

Maak seker jy is Saterdag langs die veld op Lambertsbaai om te sien as dié twee spanne mekaar aanvat.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

18 − twelve =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?