Lambertsbaai-behuising in volle swang

Op 28 Januarie het die eerste sooispit plaasgevind vir die 184 huise op Lambertsbaai. Nadat die eerste 20 huise klaar gebou is, gaan dit oorgehandig word aan die eienaars tesame met hul titelakte.

Die behuisingsprojek moet geluk bring maar vir sommige inwoners bring dit ongeluk weens politieke redes. Meeste inwoners wil weet wanneer Elandsbaai en Clanwilliam ook huise kry. Vir die meeste inwoners voel dit die behuisingsprojek is net daar om stemme te werf.

Ander voel weer daar moet minder na die politiek gekyk word en dankbaar wees vir die huise waarvoor meeste mense al gewag het voor.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

five × two =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?