kykNET besoek Christelike Privaat Skool Leipoldtville

Op Donderdag, 28 Februarie het kykNET se program, Uitblinkers, by die Christelike Privaatskool Leipoldtville besoek afgelê.

Dié televisiereeks gee skoolleerders die geleentheid om uit te blink op die verhoog en boodskappe met kykers te deel.

Die leerders het dit vreeslik geniet en dit was beslis ’n groot dag in hul lewe.

Die skool sê dankie vir kykNET se span wat by die skool en op Leipoldtville gekuier het. Die skool bedank ook elke organiseerder wat by dié uitmuntende dag betrokke was.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

twelve − 10 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?