Krieketspan van Augsburg speel uitstekende wedstryd

Die Augsies se o.19A-krieketspan het op Dinsdag, 23 Oktober, ’n krieket gespeel teen HS Piketberg op Piketberg.

Die manne het ’n fenominale wedstryd teen HS Piketberg gelewer en uitstekend gevaar. Die O.19A span het 117 lopies aangeteken en met 72 lopies gewen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

2 × three =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?