Kom en geniet Teubes Wyne se wonderlike wyn

Teubes Familiewyne het vier wynreekse, naamlik Teubes Family Wines, Lambertsbay’s Finest, Malkopbaai en Karoobossie. Die kelder is ook passievol oor die skep van ‘n uistekende Sauvignon Blanc. Al hul wyne is beskikbaar om te proe of saam te neem huistoe.

Besoekers kan ook hul heerlike kosse vir elke smaak kom geniet saam ’n lekker glas wyn.  Om alles te kroon bied Teubes Familie wyne hulle eie platters met warm en koue lekkernye aan – die perfekte pasmaats vir hul wyne!

Bespreek jou tafel vandag deur info@teubeswines.co.za of kontak +27 (0) 27 213 2377. Besoek gerus Teubes Wines op Facebook (Teubes Wines), Twitter (@TeubesWines) en Instagram (@teubeswines) vir meer inligting, of die webblad by www.teubeswines.co.za.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

eighteen + 1 =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?