Hier is die datums vir Citrusdal se rugby liga-wedstryde

Op 6 April begin die eerste liga-wedstryde met al die vriendskaplike wedstryde wat tot ’n einde gekom het. Spanne sal nou teen mekaar kragte meet om te bepaal wie is die beste in dié – asook in die Boland-streek.

Hier is Citrusdal RVK (Lemoene) se speelrooster: 13 April teen Invincibles (tuis), 27 April teen Young Spurs (weg), 4 Mei teen Delicious (tuis), 11 Mei teen Eagles (weg), 18 Mei teen Majestic (tuis), 25 Mei teen Elandsbaai (weg), 1 Junie teen Exelsiors en 8 Junie teen Marines (weg).

Sterkte aan Citrusdal se rugbyspanne wat binnekort met hul wedstryde begin.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

13 − 12 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?