Grant Spammer Attorneys-gholfdag op 13 April

Die Grant Spammer Attorneys-gholfdag vind op 13 April by die Clanwilliam-gholfklub plaas. Die kompetisie sal om 10:00 begin en neem die vorm aan van ’n American Scramble. Die koste is R250 per speler en dit sluit ook ’n ete in.

Kom en ondersteun die manne op die gholfbaan. Kontak Heleene Schreuder by 071 851 1909 of stuur ’n e-pos aan hss@gsplaw.co.za

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

4 × three =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?