Erasmus & Associates hou borgdag op Clanwilliam

Clanwilliam Gholf Klub bied hulle Erasmus & Associates borgdag op Saterdag, 27 April aan. Ons Kontrei het dit aangedui as op 23 Maart maar let asseblief dié datum is uitgestel tot 27 April.

Clanwilliam se gholfklub is reeds druk besig met beplanning om te verseker dat dit ’n reuse-sukses gaan wees. Na afloop van die dag sal ’n ete plaasvind.

Merk dus solank Saterdag, 27 April, en kom ondersteun Clanwilliam Gholfklub se Erasmus & Associales-borgdag.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

nineteen + 10 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?