Durbell wen al hul wedstryde teen Citrusdal-klubspanne

Op Saterdag, 2 Maart het Citrusdal se rugbyklub teen Durbell gespeel. Dit het op Citrusdal se Oranjeville-sportgronde plaasgevind.

Die hekgelde was R10 vir volwassenes, R5 vir kinders en R10 vir voertuie. Die wedstryd het om 14:45 afgeskop en daar is drie wedstryde gespeel.

Baie geluk aan Durbell se spanne wat al hul wedstryde teen Citrusdal gewen het.

Durbell o.20 teen Citrusdal derde: 39-5
Durbell derde teen Citrusdal tweede: 44-7
Durbell tweede teen Citrusdal eerste: 47-7

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

sixteen − 7 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?