Dra onpaar sokkies vir Wêreld-Downsindroom-dag op 21 Maart

Op Donderdag, 21 Maart is dit Wêreld-Downsindroom-dag (WDSD) – ’n wêreldwye bewusmakingsdag wat amptelik in 2012 deur die Verenigde Nasies ingestel is.

Down Sindroom Internasionaal moedig mense wêreldwys aan om hul eie aktiwiteite en gebeure op WDSD te kies om te help om bewustheid te verkry van wat Down-sindroom is, wat dit beteken om Down-sindroom te hê en hoe mense met Down-sindroom ’n belangrike rol speel in ons lewens en gemeenskappe.

Vanjaar se tema is onpaar sokkies en elkeen wat die dag wil ondersteun, kan ’n paar onpaar sokkies dra en die gemeenskap wys dat jy die organisasie ondersteun vir elke persoon met die sindroom.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

19 − 15 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?