Die pixie-snit nou hoogmode

Die haarstyl wat by verre die gewildste is vir 2019 is die pixie-snit. Dis nie te kort nie, maar ook nie te lank nie. Dis net reg vir die warm hittegolwe wat ons tans ervaar. Die styl is gewild onder alle rasse – bruin, blank en swart – aangesien die tekstuur van jou hare nie die styl bepaal nie.

Bruin mense is veral lief om hul pixie rooi en blond te kleur waar blanke vroue meer hou van bruin en swart. Dan kry jy natuurlik diegene wat nie bang is om uit te staan nie en kleure soos blou, geel, oranje, pers, pienk en grys verkies.

By Olive’s Hair op Graafwater is dit ook nie meer snaaks om as ’n swartkop in te stap en as ’n half-afgeskeerde perskop uit te stap nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

10 + six =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?