Delicious speel teen Pella se Young Heart

Delicious of soos meeste hul ken as die “Blue Magic” het Saterdag, 2 Maart  vanaf Clanwilliam na Pella gereis om teen hulle rugbyspan, Young Hearts, kragte te meet.

Die spelers het met trots op die veld opgedraf en hulle harte uitgespeel asof dit hul laaste wedstryd gaan wees.

Die telling was in Delicious se guns met 17-9. Daar kan gesien word dat die rugbyspelers geniet wat hulle doen en beskou dit nie net as ’n sport nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

6 − 3 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?