Delicious rugby liga-wedstryde

Die eerste liga-wedstryde skop op 6 April af en al die spanne gaan weer die geleentheid kry om dinge teen mekaar uit te spook en te sien wie stap as die beste span van 2019 weg.

Hier volg Delicious se eerste rooster: 6 April teen Elandsbaai (tuis), 13 April teen Excelsiors (weg) wedstryd, 27 April teen Marines (tuis) wedstryde, 4 Mei teen Citrusdal (tuis) wedstryd, 11 Mei teen Invincibles (tuis) wedstryd, 18 Mei ten Young Spurs (weg) wedstryd, 1 Junie teen Eagles (tuis) wedstryd en 8 Junie teen Majestics (weg).

Sterkte aan Clanwilliam se span wat binne kort met hul eerste liga spelrondte begin.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

two + 3 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?