Delicious durf Velddrif-rugbyspan aan

Clanwilliam se eie “blue magic”, die Delicious-rugbyspan, reis op Saterdag,16 Maart na Velddrif vir rugbywedstryde.

Om 13:30 speel Velddrif se C-span teen Delicious NW se C-span, om 15:45 meet Velddrif se B-span teen Delicious NW se B-span kragte en om 16:00 vind die hoofwedstryd tussen die A-spanne plaas.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

11 + eighteen =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?