Clanwilliam Skoudans op 29 Maart

Dit is weer tyd vir die jaarlikse Clanwilliam Skoudans wat vanjaar op Vrydag 29 Maart gehou word. Die aand se verrigtinge begin om 19:00 en duur tot middernag. Dit word aangebied deur Clanwilliam Expo op die sportgronde .

Aansoekvorms vir expo-uitstallers is beskikbaar op die webblad by www.clanwilliamexpo.co.za. Vir meer inligting, kontak Charlene Nortje by uitstallerz@clanwilliamexpo.co.za of by 087 944 7009.

Daar sal kosstalletjies, musiek deur plaaslike en bekende mense, trekker-uitstallings, kompetisies vir jonk en oud en nog vele meer wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

three × 3 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?