Clanwilliam Sakekamer pak verskeie projekte aan

Die Clanwilliam Sakekamer het in Maart hul bestuursvergadering gehou. Die projekte wat hulle vir vanjaar wil aanpak is onder meer die opgradering van die driehoek langs die Museum en die opgradering van vooraansig van polisiestasie. ’n Sakekamer Ledevergadering met Christo van der Rheede sal gehou word, daar kan uitgesien word na ’n besoek van Waldimar Pelser, net voor die verkiesing, en die herwinningsprojek is van die projekte.

Die Sakekamer wil graag deel dat die blou sakke vir die herwinningsprojek by Kasp Agri in Clanwilliam beskikbaar is om aan te koop indien voorraad by Sakekamer op raak.

Die Sakekamer se slagspreuk vir 2019 is “Weg Met Plastiek” en hulle moedig inwoners aan om eie houers/sakke saam te neem wanneer hulle inkopies gaan doen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

3 × 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?