Clanwilliam-krieketspan speel teen Vredenburg

Op Saterdag, 9 Februarie het Clanwilliam Essex-krieketklub teen Vredenburg/Saldanha-krieketklub gespeel. Die wedstryd het op Clanwilliam se sportgronde plaasgevind. Ondersteuners het van heinde en verre gekom.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

10 − 7 =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?