Clanwilliam-gholfklub hou kampioenskapsbyeenkoms

Op Saterdag, 9 Februarie het Clanwilliam se gholfklub die derde Smith Boordienste en Groeneweld Boomdienste-borgdag gehou.

Die uitslae was soos volg: die 4BBB STABLEFORD was Willem Visagie en Pieter Saaiman met 50 punte, Johandre Groenewalk en Pieter du Toit met 50 punte en Johny Laubscher en Johan Laubscher met 49 punte.Die wenners van die dag was Willem Visagie en Pieter Saaiman

Die dag was ’n reuse-sukses en is op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n braai. Op die foto staan Johann Basson, Voorsitter, Joandre Groeneweld, borg, Goeneweald Boomdienste, Willem Visagie, wenner, Pieter Saaiman, wenner, Nico Smith, van die Smith Boordienste en Mark Botha, Klubkaptein.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 × five =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?