Clanwilliam Gholfbestuur vir 2019

Clanwilliam Gholfbestuur het vir 2019 ’n nuwe bestuur verkies. Ons wens die lede alle sterkte toe vir die jaar en dat hul goeie hoogtes sal beryk.

Voor vlnr – Heleene Schreuder – Sekretaris, Johann Basson – Voorsitter, Ettienne Strydom – Onder Voorsitter, Mark Botha, Klubkaptein.

Agter vlnr – Werner Schreuder – Banekomitee,Willem Visagie – Banekomitee, Le Roux Burger – Borgkomitee, Thys Kruger – Wedstrydsekretaris en Johann Groenewald-Tesourier.

Afwesig – Anton Bergh – Ere President

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

seventeen + fourteen =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?