Citrusdal vat Coronation terug skool toe

Op Saterdag, 30 Maart 2019, het Citrusdal se rugbyspan, Lemoene teen Coronation, op Rhino Park, in Piketberg gespeel.

Dit was ’n naelbyt-wedstryd gewees maar Citrusdal het as oorwinnaars met ’n puntetelling van 19 – 0 van die veld af gestap.

Hier volg Citrusdal se span wat Saterdag gespeel het: 15 Marco Owies,14 Gurshville George, 13 Gert Barnies, 12 Edwin Adonis, 11 Emeel Ruiters, 10 Henrico Mouton, 9 Clifton Petro, 8 Ashley Persense, 7 Simon Nqbelani, 6 Riewan Pieterse, 5 Franklin Fransman, 4 Wilten Hacking, 3 Jason Muller 2 Gilmore ,1 Zaandre Lenee. Reserwes was Marco Barnies,  Steflin Boer, Paul Simon Baron, Andy Scholtz Peter en Basson Austin Witbooi.

Moenie Citrusdal se volgende wedstryd, op Saterdag, 13 April, teen die Invincibles misloop nie. Dis die eerste liga-wedstryd vir 2019.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

5 × four =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?