Citrusdal se gholfklub hou kampioenskappe

Die Citrusdal Gholfklubklub se kampioenskapsbyeenkoms was op Saterdag, 16 Maart, gehou en deelnemers het die hitte vir 36 putjies trotseer. Die verdedigende kampoen, Flippie Muller, het weer as wenner uit die stryd getree. Die uitslae was as volg Afdeling A is 1. Flippie Muller met 140 en 2.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

twelve + twelve =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?