Citrusdal-rugbyklub se seisoenwedstryde vir 2019

Citrusdal-rugbyklub het ’n besige tyd wat voorlê vir die komende seisoen. Die eerste wedstryd teen die Hamlet-rugbyspan het op Saterdag, 9 Februarie plaasgevind.

Die volgende wedstyddatums is as volg en die span vra al hul ondersteuners om hulle te kom ondersteun en te motiveer vir ’n goeie jaar.

16 Februarie teen Young Blues
2 Maart teen Durbell
23 Maart teen Samoa
30 Maart teen Delicious
13 April teen Young Heart

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

four × three =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?