Citrusdal-rugbydag

Daar word op Saterdag, 16 Maart, ’n groot rugbydag vir Citrusdal se gemeenskap gehou.

Die program is soos volg: Om 13:30 speel Citrusdal teen Moorreesburg, om 15:00 speel Vredendal teen Porterville, om 16:30 speel Clanwilliam (Wittetjies) teen Worcester en om 18:00 speel Citrusdal teen Wellington.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

two × 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?