Citrusdal meet kragte teen Vredenburg

Op Saterdag, 16 Maart het die Citrusdal-rugbyklub teen Vredenburg kragte gemeet.

Die spelers is ontvang deur die tuisspan Vredenburg waar hulle die dag om 13:30 afgeskop het.  Drie rugbywedstryde is gespeel.

Dit was ’n dag propvol aksie. Dank aan elke ondersteuner, die organiseerders wat die dag moontlik gemaak het asook die busbestuurder wat die Citrusdal-rugbyspan na Vredenburg vervoer het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

4 × two =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?