Citrusdal-gholfklub se vrugtedag

Op Saterdag, 16 Februarie hou Citrusdal-gholfklub hul jaarlikse vrugtedag by die klub. Die formaat is 4BBB S/ford en die speelfooi is R150 per speler.

Hulle speel dan ook die eerste keer op die nuwe setperk by nommer 2. Kom wees deel van die klub se geskiedenis! Bel Dave by 079 573 2413 vir meer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

four + 2 =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?