Cedar Mill Mall maak binnekort sy deure oop

Die Cedar Mill Mall op Clanwilliam maak sy deure oop op Donderdag, 28 Junie. Almal kan uitsien na ’n dag vol spesiale aanbiedinge, kompetisies met groot pryse en opwindende vermaak vir oud en jonk! Die nuwe winkelsentrum is geleë in Hospitaalstraat. Die pad is tans gesluit weens die aanbring van plaveisel.

Mense wat wil aansoek doen vir poste kan die plaaslike koerante dophou aangesien elke winkel apart sal adverteer.

Hier is van die opwindende nuwe winkels waarna Clanwilliam kan uitsien in die Cedar Mill Mall:

– Pick n Pay
– Pick n Pay Liquor
– Pick n Pay Clothing
– Clicks
– Crazy Store
– Mr Price
– Tekkie Town
– Jet
– Boesmanland Biltong
– AJ Electronics
– Coffee Shop
– Steers & Debonaires
– Perfect Water
– Car Wash
– Laundromat
– Meaty Pies

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

eighteen + 11 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?