Boeredag op 20 Februarie

Op 20 Februarie sal daar ’n Boeredag in Jan Mostert Park se klubhuis plaasvind. Daar sal ook smaaklike etes en versierings wees. RSVP voor of op 8 Februarie by Charlene (082 944 7009) of e-pos na bande@trekkersenmeer.co.za

Die program is soos volg: Besigting van uitstalling, Christo Kritzinger – MBFR-geïntegeerde oplossing in die Rooibostee-bedryf en kort bekendstelling van die borge.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

eight − 2 =

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?