Boekedag by Augsburg

Die Augsies het op Donderdag, 7 Februarie ’n boekedag gehou en die publiek het hulle baie mooi ondersteun. Die fondse het gegaan aan ’n nuwe biblioteek wat op die skoolterrein opgerig sal word.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

three × 4 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?