Augsburgsburg Landbougimnasium bied Rooikatnaweek aan

Van Donderdag 14 tot Saterdag 16 Maart bied Augsburg vir die onder 13-spanne ’n Rooikatnaweek aan. Van rugby, krieket tot netbal en tennis gaan op Augsburg se sportgronde, Jan Mostertpark, gespeel word. Spanne van dwarsoor die Wes Kaap is genooi om deel te neem.

Maak seker om nie jong klomp mis te loop wanneer hulle op die rugbyveld of netbalbaan gaan meeding nie. Die doel van die sportnaweek is om familie en vriende bymekaar te bring.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

14 + eighteen =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?