Augsburg Landbougimnasium stel eerste spanne bekend

Op Donderdagaand, 7 Maart het Augsburg hul heel eerste Pettefunksie vir al die eerste spanne gehou. Hierdie was voorwaar ’n geleentheid waar elke eerstespan-atleet trots kon wees op wat hulle bereik het.

Alle o.19 A-netbal-, o.19 A-rugby-, o.13 A-netbal-, o.13 A-rugbyspelers is aangekondig en het hul sportdrag ontvang.
Elke leerder het met trots opgestaan en het soos een man gedurende die funksie op die verhoog gaan staan. Dankie aan elke borg, elke afrigter en onderwysers wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

fourteen − 2 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?