Augsburg Landbougimnasium neem deel aan Boerbokkursus

Die Augsies presteer gereeld op landbouvlak en só ook tydens die jaarlikse Boerbokkursus. Die matrieks en graad 11’s het verlede jaar aan hierdie kursus deelgeneem en die Augsies kan met Carine Visser (graad 11) spog met haar puik prestasies. Carine het die hoogste persentasie behaal tydens dié kursus en word dus met die boerbok-trofee beloon.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 × 2 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?