Augsburg Landbougimnasium kleure-atletiek

Vanjaar se kleure-atletiek by Jan Mostertparkhet weer gesorg vir groot opwinding. Tussen Donderdagaand en Vrydagoggend het die atlete van die Blou en Groen spanne hul alles gegee om te sorg dat hul span die wenspan is. Op die ou end het die uitslae soos volg gelyk:

Groen wen die geesbeker en  Blou wen die aflos-, asook die baanbeker

Baie geluk aan beide spanne! Goeie sportmangees en skooltrots het beslis by dié byeenkoms geseëvier!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

9 − 3 =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?