Augsburg-krieketspelers blink uit

Dit was ’n goeie sportweek vir Augsburg se krieketspelers. Dinsdag het die tweede span en Donderdag het die eerste span vir Vredendal laat les opgesê met die jaarlikse interskole-wedstryde.

Die tellings was as volg: Die tweede span teken 126 lopies aan en Vredendal kon slegs 111 aanteken. Die eerste span teken 185 aan teenoor die 138 van Vredendal. Baie geluk!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

three × three =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?