Augsburg hou eerste kleure-swemgala

Op Dinsdag, 13 November het die laerskool van Augsburg Landbougimnasium die heel eerste kleure-swemgala gehou tussen die blou- en groenspan!

Die groenspan het met 303 punte gewen en die beker vir die eerste keer gewen. Die blouspan was nie ver agter nie met 252 punte. Die skool sien uit na ’n tradisie wat vir baie jare sal voortgaan.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 × five =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?