Attackers maak Graafwater trots op dié rugbyspan

Attackers, Graafwater se eie rugbyspan, het Elandsbaai gewys hoe rugby gespeel moet word toe dié twee spanne op Saterdag, 9 Maart, kragte gemeet het.

Dié wedstryd het op Graafwater se sportgronde plaasgevind.

Toe halftyd aanbreek was die puntetelling 7-5 in die Attackers se guns. Hierdie rugbyspan van Graafwater het nie teruggestaan in die tweede helfte nie en weggestap as wenners met ’n puntetelling van 12-10.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

5 × five =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?