Anton Goosen by Malkoppan

Die legendariese liedjieboer, Anton Goosen, gaan op Saterdag 16 Februarie gehore bederf met sy unieke stem. Die geleentheid vind by Malkoppan Gasteplaas naby Lambertsbaai plaas en sal om 19:00 afskop.

Daar sal ’n heerlike voorgereg bedien word en die hoofgereg sluit in ’n broodtafel, spitbraai met twee soorte vleis, aartappelgereg en twee soorte slaaie. Vir die soettand sal daar ook malvapoeding beskikbaar wees.

Kaartjies beloop R175 per persoon. Bespreek vroegtydig by Ian by 083 3700400 of Heidi by 083 7766905. Kaartjies is beskikbaar by Lambertsbaai se inligtingskantoor of Alle Dingen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

17 − six =

© 2019 MyCederberg. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?