Great success once again for Beeswinkel
Clanwilliam Sakekamer hou jaarvergadering by Reinholds
Clanwilliam Toyota borg die Hantam MTB Challenge
Graafwater se plaaslike talent skitter
Hier is Citrusdal se rugbyklub se opkomende wedstryde
Clanwilliam se netbalklub begin met nuwe netbalseisoen
Clanwilliam Agrimark Gholfdag
Is daar nog hoop vir die sport- en skougronde in Clanwilliam?
Rooibos Bpk by Gulfood 2019
1 000 Speenkalwers in minder as 20 minute verkoop
Augsburg Landbougimnasium kleure-atletiek
Vanjaar se kleure-atletiek by Jan Mostertparkhet weer gesorg vir groot opwinding. Tussen Donderdagaand en Vrydagoggend het die atlete van...
Augsburg Landbougimnasium kleure-atletiek
Vanjaar se kleure-atletiek by Jan Mostertparkhet weer gesorg vir groot opwinding. Tussen Donderdagaand en Vrydagoggend het die atlete van...
Great success once again for Beeswinkel

Yesterday, 21 February, Beeswinkel presented 2 700 weaners and long weaners to bidders from 5 provinces simultaneously as producer confidence grows in their brand. According to Petrus van Heerden, director of Beeswinkel, their innovation will allow them to soon cover all 9 provinces in one auction and expect to...
Graafwater se plaaslike talent skitter
Maria Strauss, wat in 2017 in matriek was aan die Hoërskool Graafwater, het nooit gedroom sy gaan ’n aktrise word nie. Alhoewel dit die laaste ding in haar gedagte was, het alles in matriek handomkeer vir haar verander. Maria het altyd op skool Klawer Kunste gedoen, maar net as...
Is daar nog hoop vir die sport- en skougronde in Clanwilliam?
“Cederberg Munisipaliteit, wat het geword van die beloftes om die skougronde reg te hê voor 2019?” Dít is die vraag op almal se lippe as hulle hoor van die sportgronde. Volgens die munisipaliteit sou dié sportgronde klaar gewees het voor 2019 sodat die Clanwilliam Expo daar kan plaasvind. Die...
Rooibos Bpk by Gulfood 2019
’n Paar van Rooibos Bpk se personeel het die 2019 Gulfood Handelskou van 17 tot 21 Februarie in Dubai bygewoon. Gulfood is die grootste uitstalling in sy soort ter wêreld. Gulfood fokus op die kos- en drankbedryf en word dikwels beskryf as die broeiplek vir internasionale tendense wat in...
Bekende baken vier hul 35ste-bestaansjaar
Reinholds Restaurant vier vanjaar hul 35ste-bestaanjaar ná hulle op 16 Februarie 1984 vir die eerste keer hul deure geopen het. Reinholds is geleë in ’n ou gerestoureerde Victoriaanse huis (een van die oudstes in die dorp). In daardie jare het die Clanwilliam Hotel nog aan die Strassbergers behoort en...
Man met ’n hartklop vir kliënte
Die 53-jarige Dawid Mouton het op 21 Januarie 1989 by as werknemer by CTK (Clanwilliam Tee Koöperasie), wat ook die landbou-afdeling ingesluit het, aangesluit. Toe Agrimark oorskuif na hul nuwe perseel, is Dawid saam en spog nou met 30 jaar se diens by dié maatskappy. “Dawid is ’n harde...
Clanwilliam Sakekamer hou jaarvergadering by Reinholds

Clanwilliam Sakekamer het op Woensdag, 13 Februarie, hul jaarvergadering by Reinholds gehou en hul nuwe bestuurslede vir dié jaar verkies. Ilse Lochner, voorsitter, het almal verwelkom en lede wat teenwoordig is was onder meer Bertie Zass (nuwe speaker van die Cederberg Munisipaliteit), Nigel Mercuur (strategiese bestuurder) Stokkies van Zyl...
Wat is korttermynversekering?
Korttermynversekering is versekering wat baie meer aanpasbaar as gewone versekering is. Bates hoef nie met hierdie tipe versekering vir meer dekades aaneen verseker te wees nie. Gewoonlik kan die versekering met min of meer ’n maand se kennisgewing gekanselleer word. Bates wat gewoonlik in hierdie kategorie van versekering gedek...
Die voordeel van gapingsdekking
Daar is ongelukkig sekere spesialiste en prosedures wat mediese fondse eenvoudig nie sal dek nie. Gewoonlik kan gebruikers hierdie kostes self betaal, vernaam in die geval van nie-dringende prosedures. Maar hoe gemaak as hulle ’n noodgeval op hande het en geen tyd het om begrotings op te stel nie?...
Waarom jy ’n finansiële adviseur nodig het
Verbruikers is dikwels onseker of hulle ’n finansiële adviseur nodig het. Boonop weet hulle ook nie aldag presies watter dienste hierdie persone vir hulle kan bied en die verskil wat ingeligte finansiële besluite aan hul begrotings kan maak nie. Finansiële adviseurs bemoei hulle met hul kliente se finansiële sukses....
Hoender-in-’n-baadjie – heerlik vir die somer!
Niks spel vir my somer soos ‘n lekker wrap nie. S ’n maaltyd-in-die-hand laat jou dink aan sambreelkos op...
Great success once again for Beeswinkel

Yesterday, 21 February, Beeswinkel presented 2 700 weaners and long weaners to bidders from 5 provinces simultaneously as producer confidence grows in their brand. According to Petrus van Heerden, director of Beeswinkel, their innovation will allow them to soon cover all 9 provinces in one auction and expect to...
1 000 Speenkalwers in minder as 20 minute verkoop
’n Splinternuwe konsep om lewende hawe aanlyn te verhandel, is gister ná maandelange intensiewe beplanning met dawerende sukses geloods toe 1 000 speenkalwers in minder as 20 minute verkoop is op ’n internetveiling. Kopers landwyd het op Dinsdag, 12 Februarie om 14:00 die geleentheid gehad om speenkalwers te koop...
OTPV blokkompetisie kondig wenners aan
Die jaarlikse blokkompetisie wat deur die Olifantsrivier Tafeldruif Produsente Vereniging (OTPV) aangebied word, het vanjaar in Januarie plaasgevind. Dié kompetisie was ideaal vir latere kultivar-inskrywings. Die kompetisie het uit twee afdelings bestaan – Jong Blokke (wat in 2017 geplant is) en Gevestigde Blokke. Die algehele wenner vir die Gevestigde...
‘Operation Market Share’ launched to grow market share for cattle and sheep farmers
Lately the “other” oldest profession and furthest away from technology had to content with phrases in only weeks like “a perfect storm” when sheep and cattle farmer producer prices imploded, the “black swan event” with the disaster in Australia where 300 000 cattle died due to unseen floods, and...
Clanwilliam Toyota borg die Hantam MTB Challenge
Dis vir die Hantam MTB Challenge-groep ’n reuse-voorreg om weereens vir Clanwilliam Toyota te verwelkom as hoofborg van die...
Hier is Citrusdal se rugbyklub se opkomende wedstryde
Die span oefen omtrent die afgelope hard om voor te berei vir die opkomende wedstryde. Almal in die span...
Oggendkonsert by Sederhof

Sederhof Tehuis vir Bejaardes het Saterdagoggend, 9 Februarie 2019 ’n oggendkonsert vir hul inwoners aangebied. Belangstellendes en families van die inwoners het ook die oggend se verrigtinge bygewoon en bygedra tot die fondse vir die aankoop van hospitaalbeddens waaraan daar ’n dringende behoefte is. Manuel Escórcio en sy nuwe...
Krone is terug met twee ekstra vertonings vir die sesde konsertreeks vanjaar

Ná die astronomiese sukses van die Krone 5-konsertreeks, word dié gewilde konsertreeks vir die sesde keer, met ekstra vertonings, in Kaapstad en Pretoria aangebied. Kaartjieverkope na dié konserte het reeds geopen en aanhangers gaan moet wikkel om te verseker hulle kry kaartjies. Vanjaar word Theuns Jordaan ook verwelkom en...
Paternoster-restaurant benoem as die beste in die wêreld

’n Klein restaurant wat in die pragtige vissersdorp Paternoster geleë is, is in 2019 as die beste restaurant in die wêreld aangewys deur die Internasional World Restaurant Awards. Onder leiding en bestuur deur die talentvolle sjef, Kobus van der Merwe, is die restaurant Wolfgat toegewyd aan die gebruik van...
Sneeuprotea – die juweel van die Cederberg
’n Handjievol dapper stappers van Clanwilliam het díe onvergeetlike ervaring gesmaak om die sneeuprotea in sy volle glorie te ervaar. Díe protea blom gewoonlik in Februarie maar min mense wil in hierdie warmste maand van die Cederberg-area, die berg aandurf. Tot dusver is dit ook nog nie vermag om...
Clanwilliam Skoudans op 29 Maart
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Clanwilliam Skoudans wat vanjaar op Vrydag 29 Maart gehou word. Die aand se verrigtinge begin om 19:00 en duur tot middernag. Dit word aangebied deur Clanwilliam Expo op die sportgronde . Aansoekvorms vir expo-uitstallers is beskikbaar op die webblad by www.clanwilliamexpo.co.za. Vir...
Boeredag op 20 Februarie
Op 20 Februarie sal daar ’n Boeredag in Jan Mostert Park se klubhuis plaasvind. Daar sal ook smaaklike etes en versierings wees. RSVP voor of op 8 Februarie by Charlene (082 944 7009) of e-pos na bande@trekkersenmeer.co.za Die program is soos volg: Besigting van uitstalling, Christo Kritzinger – MBFR-geïntegeerde...
Augsburg Landbougimnasium neem deel aan Boerbokkursus

Die Augsies presteer gereeld op landbouvlak en só ook tydens die jaarlikse Boerbokkursus. Die matrieks en graad 11’s het verlede jaar aan hierdie kursus deelgeneem en die Augsies kan met Carine Visser (graad 11) spog met haar puik prestasies. Carine het die hoogste persentasie behaal tydens dié kursus en...
Augsburg-leerder behaal NWB-span
Die Augsies het die afgelope naweek aan die Hoërskool Noordwes-Boland-byeenkoms deeleneem en die volgende leerders het die Noordwes-Bolandspan gehaal: (v.l.n.r.) Theunis van der Westhuizen, Lumé Joubert, Grayton van Maroo, Duan van der Westhuizen, Jodie Pieters, Jean Swart, Sundro de Jongh. Baie geluk aan ons leerders en ons wens hul...
Augusburg Landbougimnasium verkoop bokke
Augusburg Landbougimnasium verkoop Saanen melkkoppe teen bilike pryse. Die bokke se entings en doserings is op datum. Drie volbek-ooie is haltermark, ideaal vir jeugskou – veral by laerskole. Uierprobleme veroorsaak dat hulle nie verder vir telery gebruik kan word nie. Kostes is R15 00.00 per bok. Vier 2-4 tand...
CPL hou Valentynsdag
Die CPL (Christelike Privaatskool Leipoldtville) het ook op Donderdag, 14 Februarie, die dag van liefde gevier soos die ander skole. Die leerders het rooi en wit aangetrek en Valentynsdag saam met hul maatjies in die parkie gevier. Roomys oor pouse het as lafenis vir die vreeslike hitte gedien. Hier...
Mnr. en Mej. Engelbrecht Primêr aangewys
Op Donderdag, 14 Februarie 2019, het Engelbrecht Primêr Valentynsdag gevier. Daar was ook verkope gehou waar die kinders goedjies kon koop. ’n Mnr. en Mej. Engelbrecht Primêr Junior en Senior was vir vanjaar aangewys. Engelbrecht Primêr wil net vir Vicky bedank dat sy altyd bereid is om te help...
Augsburg Landbougimnasium neem deel aan Boerbokkursus
Die Augsies presteer gereeld op landbouvlak en só ook tydens die jaarlikse Boerbokkursus. Die matrieks en graad 11’s het verlede jaar aan hierdie kursus deelgeneem en die Augsies kan met Carine Visser (graad 11) spog met haar puik prestasies. Carine het die hoogste persentasie behaal tydens dié kursus en...
Augsburg-leerder behaal NWB-span
Die Augsies het die afgelope naweek aan die Hoërskool Noordwes-Boland-byeenkoms deeleneem en die volgende leerders het die Noordwes-Bolandspan gehaal: (v.l.n.r.) Theunis van der Westhuizen, Lumé Joubert, Grayton van Maroo, Duan van der Westhuizen, Jodie Pieters, Jean Swart, Sundro de Jongh. Baie geluk aan ons leerders en ons wens hul...
Augusburg Landbougimnasium verkoop bokke
Augusburg Landbougimnasium verkoop Saanen melkkoppe teen bilike pryse. Die bokke se entings en doserings is op datum. Drie volbek-ooie is haltermark, ideaal vir jeugskou – veral by laerskole. Uierprobleme veroorsaak dat hulle nie verder vir telery gebruik kan word nie. Kostes is R15 00.00 per bok. Vier 2-4 tand...
CPL hou Valentynsdag
Die CPL (Christelike Privaatskool Leipoldtville) het ook op Donderdag, 14 Februarie, die dag van liefde gevier soos die ander skole. Die leerders het rooi en wit aangetrek en Valentynsdag saam met hul maatjies in die parkie gevier. Roomys oor pouse het as lafenis vir die vreeslike hitte gedien. Hier...
Clanwilliam Toyota borg die Hantam MTB Challenge
Dis vir die Hantam MTB Challenge-groep ’n reuse-voorreg om weereens vir Clanwilliam Toyota te verwelkom as hoofborg van die 2019 Hantam MTB Challenge. Alle prysgelde word sedert 2015 met trots deur hulle voorsien. Vir betroubare voertuie en vriendelike, professionele diens, kontak Marius van Zyl of Jaco Bosman en...
Hier is Citrusdal se rugbyklub se opkomende wedstryde
Die span oefen omtrent die afgelope hard om voor te berei vir die opkomende wedstryde. Almal in die span se opgewondenheid oor die jaar wat voorlê is aansteeklik! Hulle wil graag hul ondersteuners en die gemeenskap uitnooi om hulle te kom ondersteun en dit die beste jaar ooit te...
Clanwilliam se netbalklub begin met nuwe netbalseisoen
Die nuwe netbalseisoen is om die draai en Clanwilliam se netbalklub nooi almal uit om te kom aansluit by die groep. Hul eerste oefening was op Dinsdag 12 Februarie by Augsburg skool se netbalbane. Hul oefen elke Dinsdag om 18:30. Nuwe lede is welkom om by die energieke groep...
Clanwilliam Sakekamer hou jaarvergadering by Reinholds
Clanwilliam Sakekamer het op Woensdag, 13 Februarie, hul jaarvergadering by Reinholds gehou en hul nuwe bestuurslede vir dié jaar verkies. Ilse Lochner, voorsitter, het almal verwelkom en lede wat teenwoordig is was onder meer Bertie Zass (nuwe speaker van die Cederberg Munisipaliteit), Nigel Mercuur (strategiese bestuurder) Stokkies van Zyl...
Wat is korttermynversekering?
Korttermynversekering is versekering wat baie meer aanpasbaar as gewone versekering is. Bates hoef nie met hierdie tipe versekering vir meer dekades aaneen verseker te wees nie. Gewoonlik kan die versekering met min of meer ’n maand se kennisgewing gekanselleer word. Bates wat gewoonlik in hierdie kategorie van versekering gedek...
Die voordeel van gapingsdekking
Daar is ongelukkig sekere spesialiste en prosedures wat mediese fondse eenvoudig nie sal dek nie. Gewoonlik kan gebruikers hierdie kostes self betaal, vernaam in die geval van nie-dringende prosedures. Maar hoe gemaak as hulle ’n noodgeval op hande het en geen tyd het om begrotings op te stel nie?...
Waarom jy ’n finansiële adviseur nodig het
Verbruikers is dikwels onseker of hulle ’n finansiële adviseur nodig het. Boonop weet hulle ook nie aldag presies watter dienste hierdie persone vir hulle kan bied en die verskil wat ingeligte finansiële besluite aan hul begrotings kan maak nie. Finansiële adviseurs bemoei hulle met hul kliente se finansiële sukses....
Oggendkonsert by Sederhof
Sederhof Tehuis vir Bejaardes het Saterdagoggend, 9 Februarie 2019 ’n oggendkonsert vir hul inwoners aangebied. Belangstellendes en families van die inwoners het ook die oggend se verrigtinge bygewoon en bygedra tot die fondse vir die aankoop van hospitaalbeddens waaraan daar ’n dringende behoefte is. Manuel Escórcio en sy nuwe...
Hoender-in-’n-baadjie – heerlik vir die somer!
Niks spel vir my somer soos ‘n lekker wrap nie. S ’n maaltyd-in-die-hand laat jou dink aan sambreelkos op sonnige strande of iets piekniekerigs onder koeltebome. Dis ook pure lekkerte op die tafel en lekker vinnig en maklik om te maak na ’n lang en warm werksdag. Hoender-in-’n-baadjie Genoeg...
Velsorgkenner deel ’n paar wenke
“Om ouer te kan word is ’n absolute seëning wat nie aan ons almal gegun word nie, maar dit beteken ook nie ons moet vyftig lyk as ons twintig voel nie!” sê Suné Smith van TDW Velsorgkliniek. Hier is ’n paar wenke wat, indien daagliks beoefen word, jare van...
Wenke om jouself koel te hou die somer
Dit is somer en dit beteken dat dit verskriklik warm raak veral hier in die Cederberg-area. As jy nie weet hoe jy jouself kan koel hou nie, is hier ’n paar wenke wat jou sal help: Drink genoeg vloeistof, veral water – dit sal keer dat jy ontwater. Kry...
Wat jy met gebruikte teesakkies kan maak
Ons is lief daarvoor om teesakkies weg te gooi sodra ons klaar tee gemaak het, maar daar is eintlik verskeie maniere om gebruikte teesakkies te benut, sodat dit nooit weer nodig sal wees om hulle in die drom te gooi nie! Hier is ’n paar idees hoe om hulle...